Ons erfenis "O Boer". "Waar is jou tuiste "O Boer"

    Share
    avatar
    Boertjie Phillip

    Posts : 25
    Join date : 2009-11-15
    Ligging : Lydenburg

    Ons erfenis "O Boer". "Waar is jou tuiste "O Boer"

    Pos  Boertjie Phillip on Tue May 08, 2018 5:28 pm

    Ons erfenis "O Boer". "Waar is jou tuiste "O Boer"

    Hierdie land is nagelaat as
    'n Boere erfenis
    Deur bloed,sweet oorloë en
    deur dodelike siektes
    Ten spyte van ons verliese
    van vroue en kinders
    Het die Boerevolk opgegroei
    met trots tot vandag

    Waar is jou tuiste my Broer en
    jou erfenis en bloed grond
    Dwaal en swerf jy rond sonder
    enige heenkome
    Jou voorouers se erfenis is agter
    gelaat deur bloed en sweet
    Dit is jou en my erfnis en ons
    geslagte hierna

    Deur bloed, sweet "O Boerevolk"
    dit is ons besitting
    Moenie jou erfenis weggooi, asof
    dit geen waarde het
    Hierdie land is ons land deur
    bloed ja "Bloed" my broer
    Dit is ons nageslagte se erfdeel
    ons is verantwoordelik

    Ons sal opstaan as 'n Boerevolk
    trots oor ons erfdeel
    Saam sal ons hande vat en saam
    sal ons daaroor juig
    Dit sal wees soos die verlore seun
    wat huistoe kom
    Huistoe kom na sy erfdeel en na
    sy Vader se huis

    Dit was bestem vir ons as Boerevolk
    en so sal dit ons erfdeel bly.
    BP.

      Die tyd is nou Sat Dec 15, 2018 1:43 am