Oud stryder.

    Share
    avatar
    Boertjie Phillip

    Posts : 25
    Join date : 2009-11-15
    Ligging : Lydenburg

    Oud stryder.

    Pos  Boertjie Phillip on Tue May 08, 2018 5:29 pm

    Oud stryder.

    Al trek ek krom van die ouderdom
    En die doods engel langs my staan
    En die uurglas van my lewe ........
    In gryse ouderdom uitgeloop het

    Sal ek bly hoop en glo in vryheid
    Al moet ek in my gryse ouderdom
    Dalk die wapen opneem as Boer
    Sal ek met my gekromde vingers

    Nog die sneller vind en voort veg
    Sal ek saam met my mede Boere
    Saam bly veg vir ons Boere vryheid
    Totdat ek my laaste asem uitblaas.
    BP.

      Die tyd is nou Fri Oct 19, 2018 2:57 am