Helde van Gister.

    Share
    avatar
    Boertjie Phillip

    Posts : 25
    Join date : 2009-11-15
    Ligging : Lydenburg

    Helde van Gister.

    Pos  Boertjie Phillip on Tue May 08, 2018 5:30 pm

    Helde van Gister.

    Heer ek bid dat U weer die harte
    van die Boerevolk opwek
    Vreeslose en onverskrokke harte
    vol van durf en daad

    Manne soos 'n Dawid van ouds
    wat geen Goliat vrees
    Opgewek in die vrese van God wat
    sy vyande stormloop

    Manne wat verby die Reuse kyk en
    die oorwinning in U sien
    Opgewekte Volk soos helde van
    gister en die toekoms

    Harte wat saamsmelt soos een voor
    hulle Almagtige God
    Geïnspireer en opgewek om vreesloos
    op te tree in die donker uur

    Soos helde van Dawid wat agthonderd
    manne alleen verslaan
    Helde wie se harte opgewek was deur
    U groot genade alleen.
    BP.

      Die tyd is nou Fri Oct 19, 2018 2:22 am