Ons het ook 'n reg onder die heelal.

    Share
    avatar
    Boertjie Phillip

    Posts : 25
    Join date : 2009-11-15
    Ligging : Lydenburg

    Ons het ook 'n reg onder die heelal.

    Pos  Boertjie Phillip on Tue May 08, 2018 5:33 pm

    Ons het ook 'n reg onder die heelal.

    Op die heuwels van ons mooi land
    het boere gesneuwel in hierdie land

    Die opgeoffer vir ‘n beter toekoms
    onder die hand van die Engelse mag

    Was ‘n groot prys wat hul moes betaal
    waar die vroue en kinders moes boet

    Onder groot smarte ellende en die pyn
    vryheid kos gewis ‘n baie duur prys

    Vandag kan ons trots as Boere staan
    waar ons bly veg vir ons mooi bestaan

    Ons reg as Boere en ons kultuur en taal
    ook het ons die reg onder hierdie heelal.
    BP.

      Die tyd is nou Thu Aug 16, 2018 7:04 am