In jou eie bloed “my volk” het die Here gehelp.

    Share
    avatar
    Boertjie Phillip

    Posts : 25
    Join date : 2009-11-15
    Ligging : Lydenburg

    In jou eie bloed “my volk” het die Here gehelp.

    Pos  Boertjie Phillip on Tue May 08, 2018 5:35 pm

    In jou eie bloed “my volk” het die Here gehelp.

    Jy het in jou eie bloed gespartel
    om te oorleef
    Daar was min hoop gewees vir
    jou as ‘n volk
    Al die swart oorloë en ook die
    engelse oorlog

    Saam met al die siektes was ’n
    baie groot verlies
    In jou eie bloed “my volk” het die
    Here gehelp
    En ons toegevou in genade en ons
    het opgegroei

    Ons het begin loop soos ’n kind en
    sterk geword
    En opgegroei vandag as ’n Boere nasie
    en ’n volk
    Ons het uit diep donker dae gekom
    en oorleef

    Vandag is ons trots op wat ons is as
    ’n Boere nasie
    Ons is trots op wat ons is as ’n Boere
    nasie en volk
    Wie gaan ons beroof van ons eie
    Boer identiteit

    Kom ons staan saam vir ons reg en
    ons vryheid.
    BP.

      Die tyd is nou Thu Aug 16, 2018 7:04 am