Staan op jou wagtoring en waak.

    Share
    avatar
    Boertjie Phillip

    Posts : 25
    Join date : 2009-11-15
    Ligging : Lydenburg

    Staan op jou wagtoring en waak.

    Pos  Boertjie Phillip on Tue May 08, 2018 5:36 pm

    Staan op jou wagtoring en waak.

    Soos 'n kanker wat voortwoed in
    'n wettelose land
    van moorde en verkragtings in
    'n goddelose land
    van 'n ongeneeslike kanker van
    soveel haat

    Teenoor die Boer en Boerevolk
    in volle êrens
    kanker wat hulle voortdrywe in
    hulle verrotting
    om die Boere uit te moor sonder
    enige ontferming

    Hulle verstand is vergiftig en daar
    is geen genesing
    Toordokters en voorvader geeste
    vol bose swere
    woeker die kanker van dood skadu
    in die hele land

    Staan op jou wagtoring en waak
    my broer die Boer
    en roep uit "Wagter hoe ver het
    die nag gevorder"
    bly waak my Boerevolk elkeen op
    sy eie muur

    "Wagter - wagter hoe ver het die
    nag gevorder"
    waak want die uur kom verseker
    sonder ontferming
    elke Boer op sy pos en jou geloof
    in God vol vertroue.
    BP.

      Die tyd is nou Thu Jun 21, 2018 11:23 pm