"Heer vergewe my Boere hart"

    Share
    avatar
    Boertjie Phillip

    Posts : 25
    Join date : 2009-11-15
    Ligging : Lydenburg

    "Heer vergewe my Boere hart"

    Pos  Boertjie Phillip on Tue May 08, 2018 5:38 pm

    "Heer vergewe my Boere hart"

    In my binnekamer val ek op my knieë en met groot
    versugtinge roep ek dit uit
    Ag, Heer ek is 'n nietige Boer ek vra net wees ons
    Boerevolk tog genadig
    Wie het behae in ons as Boerevolk en wie kan ons
    beskerm en ontferm soos U

    My versugtinge ken geen perke my hart is krank oor
    die Boerevolk Heer
    Ek is moeg oor die sinnelose moorde en verkragtings
    dit mergel my siel
    Krankheid wil die oorhand kry maar my gees dwing my
    in 'n ware hoop

    Hoop wat my in haas drywe na 'n rebellie waar die Volk
    op trek na die slagveld
    Ag, vergewe my Heer maar hoe vinniger hoe beter vir
    my sielerus
    Sodat my versugtinge stil kan word en die krankheid kan
    verdwyn my Heer.
    BP.

      Die tyd is nou Fri Oct 19, 2018 2:44 am