Pottebakker.

    Share
    avatar
    Boertjie Phillip

    Posts : 25
    Join date : 2009-11-15
    Ligging : Lydenburg

    Pottebakker.

    Pos  Boertjie Phillip on Tue May 08, 2018 5:39 pm

    Pottebakker.

    God geskape Boer in die hande van die Pottebakker
    wat weerstand bied deur hardkoppigheid
    Wat gevorm wil word deur sy eie denke en beelde
    van die verlede sonder verandering
    Hoe kan die Pottebakker hom vorm in sy weerstand
    as hy bly skop teen die prikkels

    Soos die klei weerstand bied in die hande van die
    Pottebakker om vorm aan te neem
    Waar die Pottebakker oor en oor die klei probeer
    om te vorm soos dit betaam is
    Hoe lank sal die geduld van die Pottebakker sy liefde
    oor die hardnekkige klei ontferm

    Totdat die toorn ontvlam van die Pottebakker teen die
    klei en deur smarte en ellende
    Wanneer die knieë buig en erken tot hulle Pottebakker
    dan word die klei sag en bruikbaar
    In liefde word die klei gevorm soos die Pottebakker dit
    vir die Boere bestem het.
    BP.

      Die tyd is nou Thu Aug 16, 2018 7:04 am