Rooi is die kleur van Bloed.

    Share
    avatar
    Boertjie Phillip

    Posts : 25
    Join date : 2009-11-15
    Ligging : Lydenburg

    Rooi is die kleur van Bloed.

    Pos  Boertjie Phillip on Tue May 08, 2018 5:40 pm

    Rooi is die kleur van Bloed.

    Rooi is die kleur van bloed wat
    die grond indring en bevlek
    van onskuldige volksmoorde

    Rooi is die kleur van bloed van
    plaasmoorde van oud en jonk
    sonder genade en ontferming

    Onskuldige bloed wat uitroep van
    bloedvergieting deur rassehaat
    wat ons onskuldige Boere vermoor

    Rooi is die bloed van ons enigste
    Verlosser wat ons Boerevolk kan
    beskerm teen bloedvergieting

    Onder die bloed van Jesus is jou
    en my se enigste en waaragtige
    beskerming in Christus Jesus

    Rooi is die kleur van Jesus bloed
    wat ons ook kan reinig en heilig
    beskerm onder Jesus se bloed.
    BP.

      Die tyd is nou Fri Oct 19, 2018 2:48 am