Diep lê die smart.
Ongeneeslik diep lê die letsels van sinnelose
moorde oor ons Boerevolk
Letsels van pyn en hartseer van onnodige dade
van verkragtings en moord
Ou mense en jong kinders in die fleur van hulle
lewe kort geknip sonder genade
Langs elke graf staan ‘n volk met pyn en hartseer
met mengelmoes van vrae
Vlak lê die haat in sommige oe gevul met woede
oor geliefdes se wrede dood
Volksmoord sonder twyfel teen ons Boere deur
haat wat aangevuur word
Al bly daar net ‘n oorblyfsel van die Volk oor sal
hulle nooit die oorhand kry
In die uur en dag wanneer elke knieë waaragtig
sal buig voor hulle God
Boerevolk wat soos een man terugkeer na hulle
enigste en waaragtige God.
BP.