Kalmte "O Heer' oor ons mens gemoed.

    Share
    avatar
    Boertjie Phillip

    Posts : 25
    Join date : 2009-11-15
    Ligging : Lydenburg

    Kalmte "O Heer' oor ons mens gemoed.

    Pos  Boertjie Phillip on Tue May 08, 2018 5:48 pm

    Kalmte "O Heer' oor ons mens gemoed.

    Ons gemoedsrus is versteur deur gemengde gevoelens
    van haat wat ons moet keer
    Van ’n afsku vervulde hart van woede waar ons soms
    onsself nie kan beteuel
    Teen ’n goddelose regering en sy mense wat met soveel
    rasse haat wreedheid toon

    Waar ons Boeremense verstoot en vermoor word wat
    grens aan Volksmoord in erns
    Bloed wat uitroep om hulp waar sinnelose moorde voort
    woeker sonder genade
    Onskuldige bloed van ons eie mede broers en susters
    se onskuld sonder ontferming

    Wanneer ons trane opdroog en ons lippe saamgepers word
    en ons hartklop versnel
    Waar vreesloos geen perke ken om ’n daad te pleeg en ’n
    hou te slaan
    Moet ons onsself bedwing om nie van jou verstand af te raak
    uit woede teen ons vyande.
    BP.

      Die tyd is nou Thu Aug 16, 2018 7:04 am