Boer dra sy kruis.

    Share
    avatar
    Boertjie Phillip

    Posts : 25
    Join date : 2009-11-15
    Ligging : Lydenburg

    Boer dra sy kruis.

    Pos  Boertjie Phillip on Tue May 08, 2018 5:20 pm

    Boer dra sy kruis.

    In die tyd waarin ons leef
    dra die Boer sy kruis
    In die tyd van moorde en
    die verkragtings
    Van soveel korrupsie en al
    die roof togte

    Inbrake in ons huise en al
    die skade
    Bly die Boere se koppe nog
    steeds omhoog
    Die Boer dra sy kruis in die
    omstandighede

    Nooit sal hulle gaan lê of in
    gee nie
    Ons Boere is ‘n trotse volk
    al gebeur wat
    Want die dag en die uur sal
    aanbreek in hoop

    Waar ons kruise ook verlig
    sal word
    Want ons toevlug en hoop
    is ons God
    Ons vertrou dat ons gebede
    beantwoord word.
    BP.

      Die tyd is nou Sat Dec 15, 2018 3:15 am