Boere leier hoor hoor.

    Share
    avatar
    Boertjie Phillip

    Posts : 25
    Join date : 2009-11-15
    Ligging : Lydenburg

    Boere leier hoor hoor.

    Pos  Boertjie Phillip on Tue May 08, 2018 5:22 pm

    Boere leier hoor hoor.

    “Kill the boer kill the farmer” kom die slagspreuk
    Waarvan die hart van vol is kom by die mond uit
    Julle planne en julle haat vir die boerevolk en nasie
    Sal op die einde teen julle self draai en julle vernietig

    Dat julle dink dat julle die boerevolk gaan opbreek
    Dat julle dink julle gaan ons verdeel en ons verstrooi
    Min het julle geweet dat diep in die hart van die boere
    Klop daar ‘n eenheid van weerstand teen julle planne

    Ons is boere en boere sal ons bly en ons is trots op dit
    Ons sal saamstaan en saam baklei teen die weerstand
    Saam sal die boere hulle lewe gee terwille vir vryheid
    Ons hoop en vertroue is op ons Rots gebou en gevestig

    Bloed is dikker as water so is die hart van elke ware boer
    Ons geskiedenis het gewys ons boerevolk sal nie gaan lê
    Ons tyd sal kom en ons sal weer die vierkleur vlag hys
    Sowaar as die boere leef die tyd sal kom en ons vryheid

    So sal elke hart van die boere en sy broer opgewek word
    In die tyd van nood en die verdrukking om saam te staan
    En saam skouer aan skouer die slag te slaan teen die vyand
    En saam sal ons boere en volk die soet oorwinning smaak.
    BP.

      Die tyd is nou Sat Dec 15, 2018 1:39 am