Die jong leeus kan nie wag.

    Share
    avatar
    Boertjie Phillip

    Posts : 25
    Join date : 2009-11-15
    Ligging : Lydenburg

    Die jong leeus kan nie wag.

    Pos  Boertjie Phillip on Tue May 08, 2018 5:25 pm

    Die jong leeus kan nie wag.

    Hier kom die Boerevolk onverskrokke
    Daar is geen vrees en geen genade
    Boere manne vasberade en doelgerig

    Genoeg was genoeg die Boere kom
    Niks kan die Boere nou stuit of stop
    Soos leeus is hulle reg vir die vyand

    As hulle saam brul sidder die vyand
    Die Boere was afgemaak en onderskat
    Die slaankrag van die Boerevolk is hard

    Desperate Boere standvastig in daad
    Bewus oor die moorde en verkragtings
    Smelt die vyand voor die Boere se oë

    ‘n Saadjie is geplant wie sal dit nou stop
    Dit groei in elke ware Boere hart en siel
    Dat ons op God kan vertrou is ons bewus

    Julle onverskrokke en vreeslose Boere
    Die nag kom en ons leeus raak honger
    Honger wat ons rusteloos maak vir wag.
    BP.

      Die tyd is nou Sat Dec 15, 2018 2:06 am