Boere leier hoe lank sal ons dit uithou.

    Share
    avatar
    Boertjie Phillip

    Posts : 25
    Join date : 2009-11-15
    Ligging : Lydenburg

    Boere leier hoe lank sal ons dit uithou.

    Pos  Boertjie Phillip on Tue May 08, 2018 5:26 pm

    Boere leier hoe lank sal ons dit uithou.

    “Ag toggie” sy was maar net twaalf jaar oud
    So onskuldig in haar jonkheid en menswees
    Sy het ook haar drome gedroom van vrou word

    Haar mooi drome was stomp in stukke verskeur
    Hartverskeurend is sy verkrag en ook so verneder
    Met sy swart lyf en ‘n mes teen haar keel gedwing

    Sy hand om haar mond het dit haar gewalg met haat
    Trane wat oor haar wange vloei en vrees in haar oë
    Haar gebed was dat hy haar nie moet dood maak nie

    So vinnig soos hy gekom het so vinnig is hy weg
    Daar was nie meer ‘n sprankel in haar mooi oë nie
    Net hartseer van die pyn en vernedering wat sy dra

    Hy het gelag in die Hof asof dit ‘n goeie daad was
    Die woede die haat in die vader se oë kan jy lees
    Hoe lank sal die verkragtings in die land so aangaan

    So moet die Boerevolk altyd terughou en so opkrop
    Een of ander tyd gaan die put oorkook met groot gevolge
    ‘n Baie geduldige Boerevolk is ons net tot by ‘n punt

    Sy was net nog 'n Boeremeisie en deel van die Boerevolk.
    BP.

      Die tyd is nou Fri Oct 19, 2018 2:51 am